Modulekode | PCC 700 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Studie van prim?re sorg oor die hele spektrum van siektelas (HIV/VIGS, TB, moeder- en kindersorg, nie-oordragbare siektes, trauma en geweld) en in terme van die morbiditeitsprofiel van prim?re sorg in Suid-Afrika. Dit sluit in akute (nood-) sorg, chroniese sorg en in sommige gevalle dienste verskaf in die kraamsaal. Vaardigheidsvernuwing om te verseker dat prim?resorgdokters bekend is met die nuutste nasionale riglyne oor die hele spektrum van siektelas en dat hulle opgefris word in al die vereiste kliniese vaardighede. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Huisartskunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App